Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die teks van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933/53 word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika voorsien. Hierdie vertaling word steeds vandag wyd in die Afrikaanssprekende gemeenskap gebruik as `n betroubare bron vir studie sowel as prediking. In hierdie elektroniese uitgawe is die Strong nommersisteem in die Nuwe Testament by gevoeg.

As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
Romans 10:9–10