Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die teks van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933/53 word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika voorsien. Hierdie vertaling word steeds vandag wyd in die Afrikaanssprekende gemeenskap gebruik as `n betroubare bron vir studie sowel as prediking. In hierdie elektroniese uitgawe is die Strong nommersisteem in die Nuwe Testament by gevoeg.

Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby. Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees,...
Philippians 4:5–9