Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die teks van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933/53 word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika voorsien. Hierdie vertaling word steeds vandag wyd in die Afrikaanssprekende gemeenskap gebruik as `n betroubare bron vir studie sowel as prediking. In hierdie elektroniese uitgawe is die Strong nommersisteem in die Nuwe Testament by gevoeg.

En hulle het vir hom gesê: Te Betlehem in Judéa, want so is daar deur die profeet geskrywe: En jy, Betlehem, land van Juda, is volstrek nie die geringste onder die vorste van Juda nie, want uit jou sal ’n leidsman voortkom wat vir my volk Israel ’n herder sal wees.
Matthew 2:5–6