Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die teks van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933/53 word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika voorsien. Hierdie vertaling word steeds vandag wyd in die Afrikaanssprekende gemeenskap gebruik as `n betroubare bron vir studie sowel as prediking. In hierdie elektroniese uitgawe is die Strong nommersisteem in die Nuwe Testament by gevoeg.

want deur die wet is ek vir die wet dood om vir God te lewe. Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. Ek verwerp nie die genade van God nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het Christus tevergeefs gesterwe.
Galatians 2:19–21