Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die teks van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933/53 word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika voorsien. Hierdie vertaling word steeds vandag wyd in die Afrikaanssprekende gemeenskap gebruik as `n betroubare bron vir studie sowel as prediking. In hierdie elektroniese uitgawe is die Strong nommersisteem in die Nuwe Testament by gevoeg.

Hy is die steen wat deur julle, die bouers, verag is, wat ’n hoeksteen geword het. En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
Acts 4:11–12