Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die vertaling van die Bybel in Afrikaans wat hiermee aangebied word, is die vrug van vertaalwerk wat in 1970 begin is. Die doel was 'n vertaling wat rekening hou met die ontwikkeling in Afrikaans die afgelope jare en met die resultate van wetenskaplike ondersoek; 'n waardige vertaling waardeur Afrikaanssprekendes aangespreek word, buite en binne die kerk, in die erediens en in huislike gebruik,...

Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ’n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan: “Elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe.”
Romans 1:16–17