Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die vertaling van die Bybel in Afrikaans wat hiermee aangebied word, is die vrug van vertaalwerk wat in 1970 begin is. Die doel was 'n vertaling wat rekening hou met die ontwikkeling in Afrikaans die afgelope jare en met die resultate van wetenskaplike ondersoek; 'n waardige vertaling waardeur Afrikaanssprekendes aangespreek word, buite en binne die kerk, in die erediens en in huislike gebruik,...

Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.
Philippians 1:9–11