Loading…

DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling is unavailable, but you can change that!

Die vertaling van die Bybel in Afrikaans wat hiermee aangebied word, is die vrug van vertaalwerk wat in 1970 begin is. Die doel was 'n vertaling wat rekening hou met die ontwikkeling in Afrikaans die afgelope jare en met die resultate van wetenskaplike ondersoek; 'n waardige vertaling waardeur Afrikaanssprekendes aangespreek word, buite en binne die kerk, in die erediens en in huislike gebruik,...

As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.
Hebrews 11:6