Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

’n Dawidslied. Geseënd is die mens wie se opstand vergewe is, wie se oortredings afgeskryf is. Geseënd is die mens wie se sonde die HERE nie toereken nie, in wie se lewe daar geen bedrog is nie!
Psalm 32:1–2