Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Want so sê die HERE: “Aan die ontmandes wat my Sabbat onderhou en kies om te doen wat My behaag, en lewe volgens my verbond, vir hulle sal Ek in my tempel en aan sy mure ’n gedenkteken oprig, en ’n erenaam gee wat beter is as seuns en dogters. Ek sal aan hulle ’n blywende naam gee, wat nooit uitgewis sal word nie.
Isaiah 56:4–5