Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Hoe mooi klink die voetstappe op die berge van hulle wat goeie nuus bring, wat vrede aankondig, wat die goeie nuus bring, wat verlossing aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God regeer!”
Isaiah 52:7