Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Eerstens spoor ek jou aan om vir alle mense te bid. Terwyl jy jou versoeke rig, smeek God se onverdiende goedheid daaroor af en dank Hom.
1 Timothy 2:1