Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Johannes het in die tronk gehoor wat Jesus alles doen – werke soos die verwagte Messias sou doen. Hy stuur toe van sy dissipels om vir Jesus te vra: “Is U werklik die Messias wat sou kom, of moet ons tog iemand anders verwag?”
Matthew 11:2–3