Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die HERE. Ek kan op Hom vertrou.” Die HERE is goed vir hulle wat hoop op Hom en vra wat Hy wil hê. Dit is goed om geduldig te wag totdat die HERE ons red.
Lamentations 3:24–26