Loading…

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling is unavailable, but you can change that!

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is nuut vertaal uit Hebreeus, Aramees en Grieks in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik. Die NLV, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met n dinamiese skryfstyl, sal God se...

Bely jou sondes en keer terug na die HERE toe. Sê vir Hom: “Vergewe tog al ons sondes en aanvaar ons in genade sodat ons weer ’n lofoffer aan U kan bring.
Hosea 14:3